Grid sets by Smartbox Afrikaans
Symoji
Symnoji laat jou vining emosies, idees of gevoelens deel deur ‘n animasie karakter te gebruik. Gebruik Symoji om betekenis oor te dra, of deel ‘n hele boodskap met ‘n enkele keuse. Daar is baie Symojis om van te kies, in drie katergorieë verdeel...
Towerhuis - Tas
Interaktiewe visuele beelde vertoon geanimeerde beelde wat deur die maak van keuses in die rooster aktiveer word. Hulle is ontwerp vir die ontwikkeling van oorsaak & gevolg en vroëe taal vaardighede.
Towerklavier - Tas
Ontwikkel vroeë oorsaak en gevolg vaardighede deur ons interaktiewe leer aktiwiteite. Hulle is ontwerp om pret en motiverend te wees, terwyl sleutelvaardighede aangeleer word.
Towerkwas - Tas
Ontwikkel vroeë oorsaak en gevolg vaardighede deur ons interaktiewe leer aktiwiteite. Hulle is ontwerp om pret en motiverend te wees, terwyl sleutelvaardighede aangeleer word.
Towermuis - Tas
Ontwikkel vroeë oorsaak en gevolg vaardighede deur ons interaktiewe leer aktiwiteite. Hulle is ontwerp om pret en motiverend te wees, terwyl sleutelvaardighede aangeleer word.
Vier-in-'n-ry - Tas
Interaktiewe leer - uitdagings is gemik op verskillende vaardigheidsvlakke. Hulle is ontwerp om pret en motiverend te wees terwyl sleutel toegangvaardighede aangeleer word.
Voco Chat
Voco Chat is ‘n lae seltelling simbool woordeskat wat ontwerp is om gebruiker in staat te stel om vir ‘n verskeidenheid redes te kan kommunikeer. Boodskap paaie, met ingeboude spronge en uitgekose woordeskat bied ‘n ondersteunende benadering tot...
Vuurwerke - Tas
Ontwikkel vroeë oorsaak en gevolg vaardighede deur ons interaktiewe leer aktiwiteite. Hulle is ontwerp om pret en motiverend te wees, terwyl sleutelvaardighede aangeleer word.
WoordeSkat - Tas
Hierdie rooster stel is gemik op jong volwassenes wat reeds bekend is met AAK. Alhoewel die rooster stel volledig deur simbole ondersteun word, stel die spel rooster geletterde gebruikers in staat om unieke woorde uit te spel.
YouTube Kids
‘n Toeganklike, ouderdom toepaslike en advertensie vrye Youtube ondervinding vir kinders. v1.0